Die Kind Literatuurgids

eBook ISBN:
9781431050703
Language:
Afrikaans
Published Date:
2015
Publisher:
Macmillan South Africa
Format:
Print, ePub
Print Price:
R 116.95
eBook Price:
R 97.95
Die Blouboek Reeks help leerders reeds sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe uitgawe, Guidelines Die Kind, voldoen aan die KABV-voorskrifte en is maklik om te gebruik.
Dit bevat eksamen- en studieleiding; presies wat jy nodig het om vir eksamens en toetse voor te berei!
Guidelines Die Kind bevat riglyne oor hoe om 'n roman te bestudeer, gedetailleerde hoofstuk-vir-hoofstuk ontledings en riglyne oor hoe om die eksamens te skryf.